top of page

Neurodivergensie

  1. Wat is neurodiversiteit? 16 Augustus 2024

  2. Neurodivergente kinders kommunikeer anders 23 Augustus 2024

  3. Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig? 30 Augustus 2024

  4. ​Dissipline en neurodivergente kinders werk anders 6 September 2024

  5. Neurodivergente kinders sukkel dikwels met angs 13 September 2024

  6. Bestuur jou neurodivergente kind se energie, voorkom uitbranding 20 September 2024​

'n Pa wat 'n outistiese/neurodivergente kind vashou, a dad that holds an autistic/neurodivergent boy

Min dinge kan mens so magteloos laat voel as om te sien hoe swaar jou kind kry en nie te weet hoe om regtig te help nie! Kom leer hoe by ons spesiale neurodivergensie werkswinkel vir ouers van neurodivergente kinders!

bottom of page