Dissipline Sonder Skade – Onderwysersuitgawe is ’n praktiese, navorsingsgebaseerde aanlyn werkswinkel wat jou help om dissipline in die klaskamer te benader met hoë struktuur én hoë verhouding. Ontdek effektiewe strategieë wat leerdergedrag ondersteun sonder straf- en beloningstelsels. Sluit aan vir hierdie transformerende 5-week kursus en bou ’n klaskamer waar alle leerders kan floreer!
Dissipline sonder Skade - vir Onderwysers
R850,00Price