top of page

Sensoriese Integrasie
-
Sensoriese integrasie is noodsaaklik vir jou kind se ontwikkeling 11 Oktober 2024
-
Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit 18 Oktober 2024
-
Help! My kind is 'n sensoriese soeker 25 Oktober 2024
-
Verstaan waar jou kind op die sensoriese verwerkingspektrum pas 1 November 2024
-
Verstaan jou kind se vestibulêre en proprioseptiewe stelsels 8 November 2024
-
Interosepsie speel 'n onontbeerlike rol in sensoriese integrasie 15 November 2024
-
Help jou kind met emosionele regulasie 22 November 2024
-
Help! My neurodivergente kind sukkel om te eet en te slaap 29 November 2024
Sensoriese integrasie uitdagings kan 'n huishouding op sy kop draai! Kom leer hoe om jou kind nie net te help reguleer in die oomblik nie, maar ook te bemagtig vir die lewe!
bottom of page
