Lug
Die "Gesonde Gesinne" podsending, geskep in samewerking met Maroela Media, is die verwesenliking van ‘n droom om hoë kwaliteit, maklik toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne van alle agtergronde te bied. Die podsending word weekliks op Donderdae deur Maroela Media uitgesaai en dek belangrike ouerskapsonderwerpe soos praktiese dissipline, verskeie faktore rondom gesinsdinamika en neurodivergensie. Daarbenewens word 'n maandelikse artikel op Maroela Media se sosiale media platforms geplaas op die eerste Vrydag van elke maand. As jy ons podsending of artikels geniet, voel vry om dit wyd en Suid met almal te deel!
Lekker luister!
Vrees-vrye Dissipline
-
Wat is ons doel met dissipline? 11 April 2024
-
Wat is jou gesin se denkwyse en ingesteldheid? 18 April 2024
-
Hoe lyk 'n gesin wat vrees-gedrewe is? 25 April 2024
-
Hoe lyk 'n verhoudingsgedrewe gesin? 3 Mei 2024
-
Goeie ouers loop voor 12 Mei 2024
-
Verstaan jy jou kind se taal? 16 Mei 2024
-
Hoekom tree my kind so op? 23 Mei 2024
-
Hoe hanteer ek my kind se onvolwasse gedrag? 30 Mei 2024
-
Is my kind stout of op 'n ontdekkingsreis? 7 Junie 2024
-
Hoe gemaak met my kind se sosiaal onvanpaste gedrag? 13 Junie 2024
-
Help jou kind om veilig te voel ná trauma 21 Junie 2024
Voel dit asof jy meer hulp nodig het wanneer dit by gesonde dissipline kom? Skakel in by ons volgende ouer werkswinkel!
Ouerskapstegnieke wat werk
-
Rus jou toe met ouerskapstegnieke wat werk 28 Junie 2024
-
Maak 'n konneksie voor korreksie 5 Julie 2024
-
Herlei jou kind se aandag 11 Julie 2024
-
āSê wat jy wil hê en nie wat jy sien nie 19 Julie 2024
-
Maak jou kind se ja-beker vol 26 Julie 2024
-
Wanneer 'n voorwaardelike 'ja' beter werk as 'n 'nee' 2 Augustus 2024
-
Wees die persoon wat jou kind moet word 8 Augustus 2024ā
Kom leer saam hoe om gesonde grense te handhaaf SONDER OM met verhouding op te dok!
Neurodivergensie
-
Wat is neurodiversiteit? 16 Augustus 2024
-
Neurodivergente kinders kommunikeer anders 23 Augustus 2024
-
Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig? 30 Augustus 2024
-
āDissipline en neurodivergente kinders werk anders 6 September 2024
-
Neurodivergente kinders sukkel dikwels met angs 13 September 2024
-
Bestuur jou neurodivergente kind se energie, voorkom uitbranding 20 September 2024ā
Min dinge kan mens so magteloos laat voel as om te sien hoe swaar jou kind kry en nie te weet hoe om regtig te help nie! Kom leer hoe by ons spesiale neurodivergensie werkswinkel vir ouers van neurodivergente kinders!
Sensoriese Integrasie
-
Sensoriese integrasie is noodsaaklik vir jou kind se ontwikkeling 11 Oktober 2024
-
Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit 18 Oktober 2024
-
Help! My kind is 'n sensoriese soeker 25 Oktober 2024
-
Verstaan waar jou kind op die sensoriese verwerkingspektrum pas 1 November 2024
-
Verstaan jou kind se vestibulêre en proprioseptiewe stelsels 8 November 2024
-
Interosepsie speel 'n onontbeerlike rol in sensoriese integrasie 15 November 2024
-
Help jou kind met emosionele regulasie 22 November 2024
-
Help! My neurodivergente kind sukkel om te eet en te slaap 29 November 2024
Sensoriese integrasie uitdagings kan 'n huishouding op sy kop draai! Kom leer hoe om jou kind nie net te help reguleer in die oomblik nie, maar ook te bemagtig vir die lewe!
Maandelikse Artikels
-
Op die spektrum, maar wat beteken dit? 2 April 2024
-
Konflik voor kinders - ja of nee? 2 Mei 2024
-
'n Leier wat haar man kan staan... maar net by die skool! 6 Junie 2024
-
As mamma hartseer is 5 Julie 2024
-
Maatjies maak is nie vir sissies nie 2 Augustus 2024
-
Uitbranding in kinders - blus die vlamme betyds 5 September 2024
-
Gediagnoseer, maar wie moet weet? 3 Oktober 2024
-
Die ander kant van aanneming 7 November 2024
-
Die belangrikheid van gesinstradisies - 'n fondasie vir geluk en stabiliteit (10 Maklike Gesinstradisies)